Pamela Anderson

Pamela Anderson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Pamela Denise Anderson
Geboorte 1 Julie 1967 (1967-07-01)
Nasionaliteit Kanadees en Amerikaans
Lewensmaat 5 keer met mans getroud
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, fotomodel, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1989–tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pamela Denise Anderson (gebore 1 Julie 1967) is 'n Kanadees-Amerikaanse aktrise, fotomodel, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Barb Wire (1996), Scooby-Doo (2002), Scary Movie 3 (2003), en Superhero Movie (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy